advertisement
Question
Posted by: dottie | 2010/04/19

Groen tee

Ek het nou begin groen tee drink en al is dit nou nie die lekkerste ding, kom ek agter dat ek baie beter voel, bv my bloeddruk het heelwat afgeneem. Een vraag wat ek het is, ''n vrou saam wie ek werk maak vir haarself vroegoggend ''n koppie groentee (warm water) en gooi daai tee dan in ''n 1 liter waterbottel wat sy dan aanvul met yswater. So het sy dan ys groentee vir die dag. Sy beweer dat daar geen voedingswaarde van die tee verlore gaan nie. Is dit so, en kan ek my tee ook in hierdie vorm inneem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo dot
Afgekoelde tee mag dalk van die anti-oksidatiewe voordele verloor oor 'n paar ure. Pasop as jy baie groen tee drink want dit kan jou bloed dun maak (as jy dalk al klaar disprin gebruik) en dit beinvloed ook sekere middels soos beta blokkers.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/19

Hallo dot
Afgekoelde tee mag dalk van die anti-oksidatiewe voordele verloor oor 'n paar ure. Pasop as jy baie groen tee drink want dit kan jou bloed dun maak (as jy dalk al klaar disprin gebruik) en dit beinvloed ook sekere middels soos beta blokkers.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement