advertisement
Question
Posted by: Johan | 2011-03-22

Griepinspuiting

Is dit al te laat vir die griepinspuiting? Tot wanneer is dit veilig om ''n griepinspuiting te kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
Jy kan dit nog kry - dis altyd beter om so vroeg in die seisoen moontlik te spuit, maar nooit te laat nie! Hierdie jaar ervaar ek dat baie mense 'n effense verkoue na die inspuiting kry, dit beteken nie dat die inspuiting nie werk nie, dit is net 'n reaksie op die immuun stimulasie van die vaksiene.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-23

Hallo Johan
Jy kan dit nog kry - dis altyd beter om so vroeg in die seisoen moontlik te spuit, maar nooit te laat nie! Hierdie jaar ervaar ek dat baie mense 'n effense verkoue na die inspuiting kry, dit beteken nie dat die inspuiting nie werk nie, dit is net 'n reaksie op die immuun stimulasie van die vaksiene.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement