advertisement
Question
Posted by: ferro | 2011/03/11

griepinspuiting

Beste dokter,
EK het so 3 weke gelede my griepinspuiting (voorkomend) sommer by ons plaaslike apteek gekry.
Die pulmonoloog wie ek gister gesien het vir n opvolg-ondersoek, het gese ek moet na 2 maande n ''''booster'''' inspuiting kry. Is dit weer dieselfde as die eerste een, of is dit iets anders. Sy het ook gese ek moet n longontsteking voorkomende inspuiting by my huisdokter kry...moet daar n tydperk tussen die verskillende inspuitings verloop, of is dit nie nodig nie?
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ferro

Dit is nie nodig dat jy 'n tydperk tussen inspuitings wag nie. Met gereelde infeksie is die risiko vir longontsteking redelik groot en daarom moet jy 'n booster inspuiting kry.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement