advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2011-03-02

Griepinspuiting

Hallo Dokter,

Ons het vanoggend vir ons griepinspuitings gegaan by die apteek. My dogter is 9 jaar oud. Die suster het vir haar net ''n halwe dosis ingespuit. Ek lees op die instruksieblad dat volwassenes en kinders bo 3 jaar ''n volle dosis (0.5ml) kry. Wat is die korrekte dosis? As sy die volle dosis moes kry, sal die halwe een haar genoeg beskerm teen infeksies?

Dankie
Lizzy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizzy
As dit Influvax was moes sy eintlik 'n volle dosis gekry het. Hulle beveel eintlik aan dat kinders na 4 weke 'n booster kry, so laat haar weer spuit oor 4 weke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-02

Hallo Lizzy
As dit Influvax was moes sy eintlik 'n volle dosis gekry het. Hulle beveel eintlik aan dat kinders na 4 weke 'n booster kry, so laat haar weer spuit oor 4 weke.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement