advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010/03/03

Griepinspuiting

Hi Dr Bets

Ek het navraag gedoen oor inenting vir varkgriep (H1NI). Is dit korrek dat daar die jaar net 1 gaan wees wat dan ook ''n mens sal beskerm teen die varkgriep? Ek wil ook weet of dit veilig sal wees vir kinders (10jr). Ek wil graag my hele familie laat inent want met die oog op die sokker is ek bietjie bang dat die varkgriep sal hand uitruk. Is dit nodig om later in die jaar te herhaal?

Baie dankie vir u raad en tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Daar gaan waarskynlik 2 inentings wees, een vir normale griep en een vir varkgriep - maar die varkgriep inentings gaan so skaars soos hoendertande wees (dink ek), want ek sien hulle beplan om net 1 miljoen inentings vir varkgriep in te voer (SA het 46 miljoen mense...) Dit is waarskynlik nie nodig om dit te herhaal nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/03

Hallo Lala
Daar gaan waarskynlik 2 inentings wees, een vir normale griep en een vir varkgriep - maar die varkgriep inentings gaan so skaars soos hoendertande wees (dink ek), want ek sien hulle beplan om net 1 miljoen inentings vir varkgriep in te voer (SA het 46 miljoen mense...) Dit is waarskynlik nie nodig om dit te herhaal nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement