advertisement
Question
Posted by: Bella | 2010/08/30

griep? of wat?

Hello Dr, ek het al griep gehad maar wat ek ook al nou het is NIE griep nie! my medies is op. en ek is broke, wil net weet wat kan ek gebruik om die simptone bietjie meer leefbaar te maak.

Lyfseer, kan nie le nie, het meestal in die nag op en af gestap, dit was seer by die heupe, ribbebene en skouerbene. kon net nie meer le nie.
Keelseer
Hoes so erg dat ek opbring. baie droe hoes nie nat nie
Pyn in my regteroor
Swelling om regteroor tot in die nek, my ma spot my en se dit lyk of ek pampoene het aan die een kant van my gesig. swellin is af vandag maar dit is nog seer.
Longe seer - laag agter
Lighoofdig ek wil net omkap
Kopseer
Verskriklike droe Mond
wil net pp die heeltyd
my hele lyf vel is sensitief. so erg dat as ek stort en die water spuit op my vel is dit seer..

baie dankie
Bella

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bella
Ja nee, dis nie net griep nie - ek dink jy het 'n sekondere infeksie bo-op alles! Jy kan iets soos Ranfen 400mg met 2 panados drie keer per dag gebruik vir die lyfseer, Benylin met kodeien vir die hoes en bly in die bed (mits jy nie allergies is vir enige van hierdie nie). Eintlik het jy waarskynlik antibiotika ook nodig - ek is net bekommerd dat jy dalk longonsteking het met die pyn in jou longe en dit klink of die kliere of mangels infeksie het in jou nek. As jy koors ook het - miskien moet jy maar plan maak met 'n GP afspraak - dis darem einde van die maand..
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Bella | 2010/08/30

o ja, en ek het erg koors, + koue koors.
tx

Reply to Bella
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Bella
Ja nee, dis nie net griep nie - ek dink jy het 'n sekondere infeksie bo-op alles! Jy kan iets soos Ranfen 400mg met 2 panados drie keer per dag gebruik vir die lyfseer, Benylin met kodeien vir die hoes en bly in die bed (mits jy nie allergies is vir enige van hierdie nie). Eintlik het jy waarskynlik antibiotika ook nodig - ek is net bekommerd dat jy dalk longonsteking het met die pyn in jou longe en dit klink of die kliere of mangels infeksie het in jou nek. As jy koors ook het - miskien moet jy maar plan maak met 'n GP afspraak - dis darem einde van die maand..
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement