advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2010/04/12

Griep inspuiting

Goeie naand

Ek was by die huisdokter en ''n paar apteke vir griepinspuiting en dit is nerens beskikbaar nie. Blykbaar word ''n paar miljoen vaksienes teruggehou vir publieke immunisasie. Weet dokter dalk iets hiervan of waar inspuiting nog beskikbaar is in Kaapstad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lisa
Dis 'n yslike probleem - dis nerens verkrygbaar nie alhoewel mens dit 'n paar weke gelede kon in die hande kry. Ek is nie seker van die publieke immunisasie nie - ek weet hulle beplan vir varkgriep publieke vaksiene program maar sover ek verstaan het was dit 'n ander aparte vaksiene. Ek het maar die apteek gevra om my te laat weet sodra dit inkom.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Lisa
Dis 'n yslike probleem - dis nerens verkrygbaar nie alhoewel mens dit 'n paar weke gelede kon in die hande kry. Ek is nie seker van die publieke immunisasie nie - ek weet hulle beplan vir varkgriep publieke vaksiene program maar sover ek verstaan het was dit 'n ander aparte vaksiene. Ek het maar die apteek gevra om my te laat weet sodra dit inkom.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement