advertisement
Question
Posted by: Siek? | 2010/06/14

Griep

Ek voel goor, het 3 dae begin met keelseer, nou tuit my ore, slym is al liggeel, keel is seer, veral as ek hoes en sluk. Drink al van 3 dae gelede af Advil CS (1tablet x 3/dag) en het vandag begin met Flemeze hoesstroop.
Ek het presies 2 weke gelede dokter toe gegaan vir dieselfde simptome. Die dokter het gese ek is besig om longonsteking te kry en het my ''n dubbele dosis anti-biotika gegee saam met bogenoemde medikasie. Ek kan nie weer dr. toe gaan nie, want moet -|- ant betaal, nuwe mediese fonds het wagperiode van 3mnde tot einde Junie2010. Help asb. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Siek?
jy kan probeer om die keelseer te behandel met Tonsilla of Tonsilyte (homeopaties), en spoel jou neus met sout water ( 1/2 teelepel op koppie lou afgekoelde gekookte water), en jy kan voortgaan met jou Flemeze en Advil. As jy egter koorsig is, kortasem of benoud is, moet jy maar eerder jou dokter sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/14

Hallo Siek?
jy kan probeer om die keelseer te behandel met Tonsilla of Tonsilyte (homeopaties), en spoel jou neus met sout water ( 1/2 teelepel op koppie lou afgekoelde gekookte water), en jy kan voortgaan met jou Flemeze en Advil. As jy egter koorsig is, kortasem of benoud is, moet jy maar eerder jou dokter sien.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement