advertisement
Question
Posted by: Vi | 2009-01-10

Grave' s Disease

Ek sou graag meer wou uitvind oor die diagnose van hierdie skildklier siekte. Ek het van verskeie bronne verneem dat my simptome dui na hierdie siekte. My huisdokter het wel ' n TSH , T3 en T4 bloedtoets aangevra, maar soos ek verstaan sal dit nie positief kan toets op hierdie toestand nie. Ek het al die uiterlike simptome van die toestand , insluitende ' n baie onverklaarbare veluitslag wat gepaard gaan met die simtome. Watter toetse kan onderneem word om Grave' s disease wel te diagnoseer???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Verwys asseblief na die volgende webtuiste vir 'n breedvoerige verduideliking oor "Grave's Disease" en die diagnose en behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Grave%27s_disease

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement