advertisement
Question
Posted by: Alta Viljoen | 2009/10/23

Gout

Het u enige raad vir akute gout aanvalle. Met my man werk niks vir die geweldige steekpyne in die tone nie. Het u dalk raad hiervoor ek probeer so goed moontlik met sy dieet dit beheer maar dit is nogsteeds moeilik want niks werk regtig nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alta Viljoen

Jou man moet behandel word volgens sy serum uraat vlakke. Hy moet dus sy dokter konsulteer om bloed te laat trek en sodoende sy serum uraat vlakke te bepaal. Daar is verskeie produkte op die mark om akute gout te behandel, asook chroniese gout. Hierdie medikasie is slegs op voorskrif beskikbaar. Sy gout kan 100% met die regte medikasie beheer word.

Natuurlike raad is om 'n koper armband te dra, want dit verlaag die nier drempel vir die uitskeiding van uraat.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: dd | 2009/10/29

Probeer pille kry met di naam van G-plus. As jy in centurion woon daar is ' n health shop in di mall wat dit verkoop...dit werk soos ' n bom..my man gebruik dit

Reply to dd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement