advertisement
Question
Posted by: Krea | 2009/11/11

Goud inspuitings - rheumatoid arthritis (RA)

Ek het in die 1980s goud inspuitings gekry vir RA. Ek het ' n vinnige en sterk reaksie gehad - alle slymvliese was aangetas, en veral my mond - ek kon vir bykans ' n jaar niks kou nie - het alles met ' n strooitjie gesuig. My mond het nooit volkome herstel nie, ek het tot nou toe ' n geweldige gevoeligheid in my mond, kan geen sterk gegeurde kosse eet nie, nie droee koekies of wat ook al nie, ek probeer wel so gesond as moontlik eet. Is daar nie dalk net iets op die mark wat my mond kan genees nie? My GP se net gebruik Daktarin. Ek borsel my tande bv. met Sensodyne en dan brand my mond nog baie. HELP!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Krea
dit lyk of antikonvulsante soos Tegretol en Alfa lipoic suur (ALA) en Vit B Kompleks aanvullings dalk kan help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/12

Hallo Krea
dit lyk of antikonvulsante soos Tegretol en Alfa lipoic suur (ALA) en Vit B Kompleks aanvullings dalk kan help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement