advertisement
Question
Posted by: Ricksj | 2009/08/05

Gorrelroos

Baie dankie vir die inligting, maar ek het nog een onsekerheid. Is Gorrel roos aansteeklik? My moeder wat gorrel roos het kyk na my klein babatjie bedags en ek wil net weet of my baba nou ook gorrelroos gaan kry?

Jammer oor die ongerief oor die beantwoord van al my vra, maar ek is maar net onkundig.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ricksj
Dis 'n goeie (en belangrike) vraag - ma se gordelroos kan vir baba waterpokkies gee - so miskien is dit beter dat sy nie na baba kyk terwyl sy nog nat blasies het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Vanessa | 2009/09/29

Hi
Ek wil weet kan my een jaarige se waterpokkies inenting iemand aansteek met gordelroos as hulle in gereelde -|- ak is my my seuntjie

Reply to Vanessa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement