advertisement
Question
Posted by: Ricksj | 2009/08/04

Gorrel roos

My Ma was vandag by die dokter gewees en hy se dat sy Gorrelroos het. Kan iemand asb vir my verduidelik wat dit is en wat die oorsaak is en wat kan mens doen om dit te keer of gesond te maak.

Byvoorbaat baie dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ricksj
Gordelroos is 'n virus infeksie ( Herpes Zoster) - die kiem is dieselfde een wat waterpokkies in kinders gee. Die virus lê dormant in 'n senuwee wortel en as die gestel af is slaan dit dan uit op die vel. As mens dit vinnig begin behandel met antivirusmiddels ( binne 24 tot 48 uur) verminder dit die uitslag en pyn baie. Herpes Zoster is baie pynlik en kan nogal lank vat om gesond te word - tot 2 weke.
Lees meer op http://www.aad.org/public/publications/pamphlets/viral_herpes_zoster.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: charles maree | 2010/02/01

Reply to charles maree
Posted by: Anoesjka | 2010/01/08

I want to know more about

Reply to Anoesjka
Posted by: pp | 2009/08/05

Ja baie pynlik, so jy sal baie geduld aan die dag moet le met jou ma.Die ergste is as dit begin gesond raak, jeuk die seertjies verskriklik en moet asb. nie dat daar aan gekrap word nie, dit kan sweer en dan is dit nog erger.Ek het dit so 5 jaar terug gehad, al wat vir my gewerk het was om baba poeier aan te sit om die jeuk weg te vat, dit raak ook " warm"  en daarvoor het ek ' n koue lap op gesit. Daar is blykbaar salf beskikbaar maar glo baie duur, ek weet ongelukkig nie wat dit genoem word nie.
Sterkte

Reply to pp

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement