advertisement
Question
Posted by: Jan | 2012/07/16

gordelroos

Ek het onlangs gordelroos op 63 opgedoen en dit begin nou te genees. Ek ervaar egter ''n probleem dat wanneer ek slaap die geweldige hoofpyn in my voorkop ontwikkel, wat ''n bietjie verbeter nadat ek regop gekom het. Ek leef nou feitlik daagliks van pynstillers. Kan dit asgevolg van die gordelroos wees? My bloeddruk is normaal 120 op 80 3 dae terug by ''n apteek geneem.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jan

Jy ervaar neuropatiese pyn, as 'n nagevolg van die gordelroos. Dit kan uiters pynlik wees en jy sal jou dokter moet konsulteer vir gespesialiseerde medikasie om die pyn te verlig. Daar is ongelukkig geen oor die toonbank medikasie wat ek kan voorstel nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: salome van rhyn | 2012/09/21

Is gordelroos aansteeklik?

Reply to salome van rhyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement