Posted by: zellie | 2011-08-30


my sussie was gister by die dokter en sy is gediagnosser met gordelroos.Sy het antibiotika gekry en pynpille. Maar gisteraand het sy begin rooi uitslaan op haar maag, rug en arms.Dit is nie knoppies net net ''n rooi uitslag en sy se dit jik baie!id dit nogsteeds deel van die gordelroos of kan dit dalk ''n allergiese reaksie wees van die antibiotika?Sy se haar oe jik ook

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc


Dit is baie moontlik dat sy 'n allergiese reaksie tot die antibiotika het. Sy moet die antibiotika staak en onmiddelik haar dokter konsulteer. Gordelroos is 'n virale ontsteking (Zoster virus) en die behandeling daarvoor is Zelitrex tablette wat spesifiek voorgeskryf word vir die behandeling van gordelroos. Calamine room kan aangewend word vir die jeukerigheid. Sy kan Myprodol, twee kapsules, ses uurliks neem vir die pyn. Indien die Myprodol nie die pyn verlig nie, kan sy haar dokter vir 'n voorskrif vir 'n opiaat, soos morfien stroop, vra.


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: Laetitia | 2011-11-23

My 20 year old son was diagnosed with gordelroos today. It is just under his ear. My daughter is pregnant and I was wondering if she can get infected? Is it safe for him to be around her?

Reply to Laetitia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.