advertisement
Question
Posted by: nic Venter | 2011/05/02

Gordelroos

Hi Doc,ek is gediagnoseer met Goedelroos en het dit in my oog en dop en het aanhoudende hamerende pyne in my kop.Wil net weet of aansteeklik,my werk vereis komunikasie met mense en nie afgeboe van werk nie.Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nic Venter

Gordelroos in die oog is baie gevaarlik, aangesien dit blindheid kan veroorsaak en ek stel daarom ten sterkste voor dat jy jou dokter konsulteer vir optimale behandeling om enige ernstige komplikasies te voorkom. Daar is medikasie beskikbaar vir die verligting van pyn weens gordelroos.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: nicolene | 2011/07/27

wat kan ''n mens eet as j gordelroos het?

Reply to nicolene
Posted by: Sandra | 2011/07/05

Ek het gorderoos opgedoen in my gesig en dis nou al amper 3 weke. Wat kan ek gebruik vir die verskriklike gejeuk, dis te seer om te krap. Wanneer gaan alles weer normaal wees.

Reply to Sandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement