advertisement
Question
Posted by: Byron | 2002-05-14

Q.

Gordelroos

Graag wil ons die volgende weet:
Is gordelroos (shingles) aansteeklik? Kan 'n kind die siekte kry in die vorm van waterpokkies?
Indien die siekte in die gesig voorkom word daar aanbeveel dat 'n oogarts geraadpleeg word. Wanneer moet dit geskied? Tydens die siekte of na afloop daarvan.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Byron, gordelroos en waterpokkies word deur dieselfde virus veroorsaak. Waterpokkies kom terug as jy oud word in die vorm van gordelroos omdat 'n mens se immuniteit daarteen afneem soos jy ouer word. Dis waarom 'n mens gordelroos ook sien in ander immuunverswaktes soos kanker pasiënte en VIGS pasiënte.
'n Kind met waterpokkies kan iemand wat immuunverswak is gordelroos gee en in teorie kan die teenoorgestelde ook gebeur.
As die gordelroos die oë betrek is die beste om die oogspesialis so gou as moontlik te gaan sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Antoinette | 2013-05-27

My ma het gordelroos aan hhar voorkop en tussen haar hare sy is dronk inhaar kop en sy is van balans af, het geweldige hoofpyn(steke in haar kop)en haar oe is aangetas dis in die begin staduim so om en by n week.Wat kan sy gebruik vir die pyn en watter shampoe kan sy gebruik. Wat kan ons vir haar doen om haar gemakliker te kry.

Reply to Antoinette | 1 comment (hide)
Posted by: johan loots | 2014-03-05

my ma is 94 en het dieselfde simptone wat jou ma gehad het, wat help vir die vreeslike hoofpyn

Posted by: CyberDoc | 2002-05-17

Byron, gordelroos en waterpokkies word deur dieselfde virus veroorsaak. Waterpokkies kom terug as jy oud word in die vorm van gordelroos omdat 'n mens se immuniteit daarteen afneem soos jy ouer word. Dis waarom 'n mens gordelroos ook sien in ander immuunverswaktes soos kanker pasiënte en VIGS pasiënte.
'n Kind met waterpokkies kan iemand wat immuunverswak is gordelroos gee en in teorie kan die teenoorgestelde ook gebeur.
As die gordelroos die oë betrek is die beste om die oogspesialis so gou as moontlik te gaan sien. Sterkte.

Reply to CyberDoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement