advertisement
Question
Posted by: Collette | 2011/10/13

GOEIE CHOLESTROL

My man 40 jaar die goeie cholestrol is laag en die vetselle in sy bloed is ook laag. Kan iemand verduidelik wat dit beteken asb en of die gevaarlik is of nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Collette

Goeie cholestrol help met die verwerking van slegte cholestrol. Dus is 'n normale LDL telling belangrik, veral wanneer die HDL verhoog is. 'n Abnormale cholestrol telling verhoog die risiko vir beroertes en hartaanvalle. Kan jy miskien vir my van die uitslae voorsien, sodat ek 'n beter opinie kan lig?

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Collette | 2011/10/17

Die uitslae wat aan ons bekend gemaak is was as volg:
0.86 (goeie cholestrol) en 4.7. Daar is verdere bloedtoetse gedoen vir ''n lewerfunksie toets en skildklier, maar het nog nie terugvoering gekry nie.

Reply to Collette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement