advertisement
Question
Posted by: HEILA | 2008/08/27

GLUCOPHAGE PILLE

My dr het my na ' n suikertoets op Glucophage gesit twee jaar terug. Die suiker was nie so hoog nie, maar ek drink chronies Adco Simvostatin vir cholesterol. Hy het gesê  dis meer voorkomend. Sedertdien was my vastende suikertoetse altyd normaal. Die telling destyds was 6. In die laaste tyd is ek gedurig angstig, kry hartkloppings, prikkeling in die mond, hoofpyn. Ek is ook al vir jare op anti-depressante. Kan Glucophage soos in my geval die bloedsuiker onder normaal laat val en kan dit dalk die rede wees vir die simptome wat ek ondervind. En is dit nodig om dit te drink as die suikervlakke normaal is? Ek is al so moedeloos, die dr het selfs al my antidepressant ook verander.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Heila
Lae bloedsuiker gee vir jou sweterigheid en bewerigheid. Jou simptome klink vir my baie soos 'n angsaanval - kyk bietjie of dit beter word as jy 'n bruin papiersak oor jou mond en neus sit en daarin asemhaal vir 'n minuut of so? Indien wel, is dit 'n angsaanval wat jy kry. As jou vastende insulien normaal is, is glucophage nie nodig nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jane | 2013/03/01

Ek is ook op glucophage en wkil net weet of dit sal help vir gewigsverlies want die dr se ek is insulienweerstandig en dis hoekom ek nie gewig verloor nie. my maag partykeer opgesit wil net weet asb is insulienweerstandig soos diabetes of op die grens dankie

Reply to jane

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement