advertisement
Question
Posted by: anon | 2009/11/30

glucophage

Ek was onlangs vir bloedtoetse en my dokter het gevind dat my vastende insulien vlakke 38.5 is
Hy het Glucophage 2000 mg per dag voorgeskryf, vir 3 maande

Wat gebeur van hier af? Moet ek die Glucophage nou op ' n chroniese basis neem? My medies sal dit net goedkeur as dit tipe 2 diabetes is.

Hoe maak ek nou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Gewoonlik moet mens Glucophage vir 'n paar maande neem as jy insulien weerstandig is. As jy reg eet en oefen kan jy jou insulien weerstandigheid verminder deur gewig te verloor en dan kan mens weer sonder die Glucophage klaarkom!
'n Natuurlike manier om insulien weerstandigheid tee te werk is om koring en suiker uit te sny en elke dag 30 min te stap.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/30

Hallo Anon
Gewoonlik moet mens Glucophage vir 'n paar maande neem as jy insulien weerstandig is. As jy reg eet en oefen kan jy jou insulien weerstandigheid verminder deur gewig te verloor en dan kan mens weer sonder die Glucophage klaarkom!
'n Natuurlike manier om insulien weerstandigheid tee te werk is om koring en suiker uit te sny en elke dag 30 min te stap.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement