advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2010/03/19

GL DIET

HI DOC. WAAR KAN EK N LAE GL DIET KRY EN N LYS VAN DIE KOS EN HUL GL HOEVEELHEDE? LET WEL GL NIE GI. DANKIE VIR U HULP....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karen
Ek neem aan jy verwys na 'n dieet met 'n lae-glisemiese lading (GL), indien wel kan jy inligting daaroor bekom deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik, dan op 'Weight loss' en 'Glycaemic Index' waar die beginsels van die GL ook verduidelik word. Kontak die “GI Foundation” van SA deur hul Webwerf: www.gifoundation.com te besoek. Daar is boeke wat jy oor die onderwerp kan bestel.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/20

Beste Karen
Ek neem aan jy verwys na 'n dieet met 'n lae-glisemiese lading (GL), indien wel kan jy inligting daaroor bekom deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik, dan op 'Weight loss' en 'Glycaemic Index' waar die beginsels van die GL ook verduidelik word. Kontak die “GI Foundation” van SA deur hul Webwerf: www.gifoundation.com te besoek. Daar is boeke wat jy oor die onderwerp kan bestel.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc
Posted by: KAREN | 2010/03/19

DANKIE KATE....

Reply to KAREN
Posted by: Kate | 2010/03/19

You can use the recipe books Eating for Sustained Energy-although based on Low GI the GL is given as well. If you know the GI of the food you can calculate the GL values (GI x CHO content(g)/100).

Reply to Kate

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement