advertisement
Question
Posted by: Anon | 2012/03/08

G.I

Goeie dag!

Kan Dr.dalk asb help om te laat weet wat die G.I van die volgende is: Fiber 1 cereal, Milo cereal, Milo duo cereal (almal van Nestle), en is Special K ook low G.I?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste GI
Ek het so pas in die 'South African Glycemic Index & Load Guide' probeer opsoek wat die GI-waardes van hierdie ontbytgrane is, maar behalwe Special K was met 'n GI van 89 gelys is, lyk dit asof die ander produkte nog nie in SA geanaliseer is nie. Volgens Amerikaanse syfers het Fibre One 'n GI van 46, maar mens weet nooit of die produkte in verskillende lande identies is nie. Ek kan net voorstel dat jy eerstens op die houer en etikette kyk - dalk word die GI genoem. As dit nie die geval is nie, dan kan jy dalk vir Nestel skakel - die telefoonnommer sal op die produkte verskyn. Onthou tog altyd dat enige ontbytgraan se GI verlaag sal word as mens dit saam met lae-vet melk of jogurt eet.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/03/08

Beste GI
Ek het so pas in die 'South African Glycemic Index & Load Guide' probeer opsoek wat die GI-waardes van hierdie ontbytgrane is, maar behalwe Special K was met 'n GI van 89 gelys is, lyk dit asof die ander produkte nog nie in SA geanaliseer is nie. Volgens Amerikaanse syfers het Fibre One 'n GI van 46, maar mens weet nooit of die produkte in verskillende lande identies is nie. Ek kan net voorstel dat jy eerstens op die houer en etikette kyk - dalk word die GI genoem. As dit nie die geval is nie, dan kan jy dalk vir Nestel skakel - die telefoonnommer sal op die produkte verskyn. Onthou tog altyd dat enige ontbytgraan se GI verlaag sal word as mens dit saam met lae-vet melk of jogurt eet.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.