advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/12/07

Gewrig seergemaak met boks

Ek het gister soos gewoonlik geboks vir cardio en my gewrig seergemaak, dis net die buitekant van my linkergewrig. Ek boks met gloves en wraps. Ek het vanoggend Lenafen gedrink. Het ek ''n spier gerek of wat en hoe gou kan ek weer begin boks? Sal die Lenafen help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Jy het dalk 'n ligament in jou gewrig beseer. As dit seer en geswel is kan jy 'n anti-inflammatoriese middel gebruik, ys opsit, Voltaren gel smeer en met 'n rekverbandjie vasdraai. Miskien moet jy eerder skadu boks totdat die gewrig nie meer seer is nie, dan onderbreek dit ten minste nie jou oefen program nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/07

Hallo Susan
Jy het dalk 'n ligament in jou gewrig beseer. As dit seer en geswel is kan jy 'n anti-inflammatoriese middel gebruik, ys opsit, Voltaren gel smeer en met 'n rekverbandjie vasdraai. Miskien moet jy eerder skadu boks totdat die gewrig nie meer seer is nie, dan onderbreek dit ten minste nie jou oefen program nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement