advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011/04/07

Gewigtoename

Ek is 26 jaar oud en 1.72 lank. My gewig het begin toeneem ''n jaar gelede van 44 - 47kg. Sedert November was dit konstant rondom 47 kg. Ek loop nog altyd baie en eet gesond, maar die laaste paar weke het my gewig skielik nog 1kg op gegaan. Ek woon 2 keer ''n week ''n oefen klas by wat elk 1uur duur. Kan dit wees dat my gewigtoename vanwee spiere is? Ek kan sien my boude is groter (my broeke sit stywer). Ek eet nie baie meer as gewoonlik nie, so ek weet nie wat om te dink nie!

My dag lyk as volg:
5:30 - 10min elliptical trainer
8:30 - joghurt vir ontbyt
12:00 - vrug
14:30 - joghurt of ryskoekies
18:00 - groente
20 min elliptical trainer/kardio-flex klas
20:00 - bietjie droë  vrugte en ''n ryskoekie

Ek drink ongeveer 4 koppies koppie met skim milk en sweetner. Soms peusel ek aan kos, maar nie verskriklik baie nie. Ek probeer ook heelwat te loop.

Kan dit my hormone wees of skildklier wat veroorsaak dat ek gewig optel. Of die oefening, dat dit spiere is??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Gewigstoename
As die data oor jou huidige gewig (47 kg) en lengte (1.72 m) korrek is, dan is jou huidige BMI = 15,9 wat gevaarlik laag is. 'n Volwasse vrou van 26 jaar wat 1.72 m lank is, behoort ten minste 59 kg (BMI = 20) en ideaal 65 kg (BMI = 22) te weeg. Dit sal raadsaam wees om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele evaluering en 'n dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. As jou gewig so laag is, en jy so min kos inneem en ook straf oefen, dat is dit moontlik dat jy aan anoreksie ly en hulp nodig het.
Gaan sien asb 'n dieetkundige so gou as moontlik voordat jy jou gesondheid en jou toekomstige lewe verwoes.
Wees asb baie versigtig
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Richard | 2011/04/14

I weigh about 104kg and my length is about 1.81m can you please give me a good diet plan to follow and wat my ideal weight should be for my length.Thank You

Reply to Richard
Posted by: Anon | 2011/04/07

I''m not looking for attention. It''s an honest question.

Reply to Anon
Posted by: Me, myself and i | 2011/04/07

Hi Anon

I really think you are looking for attention.
Maybe you must rather talk to one of the eating disorder experts and not to diet doc.

Only my opinion. My apologies if i am wrong.

Reply to Me, myself and i
Posted by: DietDoc | 2011/04/07

Beste Gewigstoename
As die data oor jou huidige gewig (47 kg) en lengte (1.72 m) korrek is, dan is jou huidige BMI = 15,9 wat gevaarlik laag is. 'n Volwasse vrou van 26 jaar wat 1.72 m lank is, behoort ten minste 59 kg (BMI = 20) en ideaal 65 kg (BMI = 22) te weeg. Dit sal raadsaam wees om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele evaluering en 'n dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. As jou gewig so laag is, en jy so min kos inneem en ook straf oefen, dat is dit moontlik dat jy aan anoreksie ly en hulp nodig het.
Gaan sien asb 'n dieetkundige so gou as moontlik voordat jy jou gesondheid en jou toekomstige lewe verwoes.
Wees asb baie versigtig
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement