advertisement
Question
Posted by: Schalk | 2012/10/11

gewigsverlies

ek is so 30kg oorgewig, wil weet watter dieet is die beste vir my toestand. Ek is n man 42, 6.2 en weeg 132kg. Oefen
redelik min en wil graag my maag platter kry maar wil ook
nie my gesondheid afskeep nie.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Schalk
Jou huidige BMI = 37,4 wat in die obese reikwydte val. Om net tot gewone oorgewig terug te keer met 'n BMI van 30, behoort jy 106 kg te weeg, wat 'n verlies van 26 kg sal behels. Dit is 'n baie groot hoeveelheid gewig om te moet verloor en ek wil jou aanmoedig om daarvoor die hulp van 'n geregistreerde dieetkundige in te roep. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind wat jou sal kan help met 'n individuele verslankingsdieet. Die dieetkundige sal dan ook kan evalueer of jy sekere hulpmiddels soos farmaseutiese dieetpille (Xenical of Ciplatrim) sal moet gebruik of moontlik 'n maagomlyning behoort te oorweeg.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/10/12

Beste Schalk
Jou huidige BMI = 37,4 wat in die obese reikwydte val. Om net tot gewone oorgewig terug te keer met 'n BMI van 30, behoort jy 106 kg te weeg, wat 'n verlies van 26 kg sal behels. Dit is 'n baie groot hoeveelheid gewig om te moet verloor en ek wil jou aanmoedig om daarvoor die hulp van 'n geregistreerde dieetkundige in te roep. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind wat jou sal kan help met 'n individuele verslankingsdieet. Die dieetkundige sal dan ook kan evalueer of jy sekere hulpmiddels soos farmaseutiese dieetpille (Xenical of Ciplatrim) sal moet gebruik of moontlik 'n maagomlyning behoort te oorweeg.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.