advertisement
Question
Posted by: Denise | 2010/09/27

gewigsverlies

Ek het gelees dat daar ''n pil vanaf 1 Okt oor die toonbank beskikbaar gaan wees wat gebruik kan word vir obese mense as hulpmiddel vir verslanking - dit veroorsaak dat 25% van jou kos se vet ie geabsorbeer word nie. Wat is die pil se naam? Dis glo deur ons Mediese Raad goedgekeur. Hoe veilig is so ''n pil. Ek het ''n defektiewe mitraalklep en sukkel om gewig te verloor - ek is desperaat om iets meer as my dië etaanpassing te doen, aangesien ek glo die gewigsverlies sal stres op my hart verlig - terwyl ek nog nie tekens van versaking toon nie. baie dankie vir dr se hulp

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Denise
Daar is so pil op die mark met die naam Xenical. Sien http://www.xenical.com/safety_home.asp
Dit gaan eintlik net help as jy weet jy eet baie vetterige kosse.
Andersins mag 'n lae GI dieet (met baie min koolhidrate, so 3 porsies per dag, hoofsaaklike groen en wit groente en lae vet protein met elke maaltyd)met 30 min matige intensiteit oefening per dag dalk help.
Dr Bets
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/27

Hallo Denise
Daar is so pil op die mark met die naam Xenical. Sien http://www.xenical.com/safety_home.asp
Dit gaan eintlik net help as jy weet jy eet baie vetterige kosse.
Andersins mag 'n lae GI dieet (met baie min koolhidrate, so 3 porsies per dag, hoofsaaklike groen en wit groente en lae vet protein met elke maaltyd)met 30 min matige intensiteit oefening per dag dalk help.
Dr Bets
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement