advertisement
Question
Posted by: Dené  | 2010/01/18

Gewigsverlies

Ek is 59-jarige vrou en " morbidly obese" . Ek is nie op hormoonvervanging, gebruik betablokker, kalium en bloeddrukpil vir hartritme stoornis. Andersins gesond. Werk voltyds in ons eie besigheid. Sukkel nou 12 maande om gewig te verloor. Was op Ciplatrim vir 4 maande - geen sukses. Dit het glad nie my eetlus gedemp nie. Ek is nie insulienweerstandig nie en my skildklierfunksies is normaal. Ek het nog nooit my hormone laat toets nie.
Dietdoc het voorgestel ek praat met jou, aangesien depresie chaos met gewig kan veroorsaak.
Ek moet erken ek lei seker maar aan erge stres (ek ontken dit egter heftig!) aangesien ek 2 swaksiende kinders het - die een is ook doof - het kogleê re inplantings. Beide die kinders (28 en 31 jr oud) het erge gesondheidsprobleme wat sekerlik sy tol eis. Ek voel dikwels moedeloos en verantwoordelik vir hul toestand en my hande voel afgekap omdat ek nie suksesvol is om hulle lewenskwaliteit te verbeter nie. Ons mediese uitgawes is astronomies. My dogter is gluten intolerant, het volslae osteoperose, sukkel met baie lae bloeddruk ens ens. Ons seun het die bietjie sig wat hy gehad het verloor nadat hy Refampisien gebruik het vir TB van die Plura. Behandeling is gestaak, maar hy is nou stokblind en het geen gevoel in sy hande en voete nie. Hy is ' n kroniese hoofpynlyer.
Ek slaap egter goed, maar is defnitief ' n emosionele eter - ek eet of dit nou goed of sleg met die kinders gaan. Is daar iets wat ' n psigiater vir my sal kan doen? Ek praat nie van terapie nie - ek dink ek is verby die stadium van omstandighed moet verwerk en aanvaar ens.
Ek wil net dringend gewig verloor ter wille van my hart toestand .
Wie behoort ek te -|- ak?
Groetnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I'm pleased you have beguin discussing this fairly complex problem with Dietdoc.
You sound very involved in and worried about, your adult children's health problems, for which presumably they now take personal responsibility.
A proper and detailed assessment by a good local psychiatrist might help to clarify whether you have a psych component to your problems which could be usefully helped by treatment. I would think, for instance, that CBT ( Cognitive-Behaviour Therapy ) would be useful both in terms of any emotional issues, but also in directly tackling the weight loss issues.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Tanilani | 2010/01/18

Beste Denè 

Die beste raad wat ek jou kan probeer gee is om die naaste Weighless groepleier te gaan sien. WL se program is baie gesond, en jy kan tot ses keer ' n dag eet. Klein gesonde maaltye, gebalanseerd en uitgewerk om jou lank versadig te laat voel. Die groepsgees is ook van so ' n aard dat jy morele ondersteuning kry, en sodoende die stress op jou lewe beter te kan hanteer en nie permanent te eet nie. Ek was daar, glo my, ek weet. Al wat vir my gehelp het is WL, dit werk. Verder kan ' n ligte antidepressant deur ' n psigiater of dokter voorgeskryf ook net positief help. Sterkte!!

Reply to Tanilani
Posted by: cybershrink | 2010/01/18

I'm pleased you have beguin discussing this fairly complex problem with Dietdoc.
You sound very involved in and worried about, your adult children's health problems, for which presumably they now take personal responsibility.
A proper and detailed assessment by a good local psychiatrist might help to clarify whether you have a psych component to your problems which could be usefully helped by treatment. I would think, for instance, that CBT ( Cognitive-Behaviour Therapy ) would be useful both in terms of any emotional issues, but also in directly tackling the weight loss issues.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement