advertisement
Question
Posted by: Delene | 2009/11/26

Gewigsverlies

Ek is 59, gebruik Ciplatrim en eet volgens Weighless program, maar sukkel geweldig om gewig te verloor. Ek wil graag weet of daar enige toetse is wat gedoen kan word om te bepaal of daar iets geneties is wat voorkom dat ek gewig verloor, of kan hormoonversteuring die rede wees. Ek is nie insulien weerstandig en skildklier werk 100%. Ek is nie op hormoonvervangingsterapie nie.
Help asb want dit is baie frustrerend om die eetplan 100% te volg, maar sonder resultate.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Delene
As mens op dieet is verstadig jou metabolisme soms sodat jy vir weke op 'n plato kan gaan stilstaan. Dit help soms om net vir 'n dag of twee weer "ontoelaatbare kos" te eet om jou liggaam te laat weet dat daar nie 'n hongersnood is nie! Dit kan ook help om jou oefening intensiteit of duur op te stoot. Kyk ook of jy nie dalk te min eet per dag nie - dan klou die liggaam aan elke gram vet vas!
Mens moet ook net dat jou dokter kyk of jy nie vog terughou ( hart of niersiektes) of oormatige kortisol afskeiding het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/26

Hallo Delene
As mens op dieet is verstadig jou metabolisme soms sodat jy vir weke op 'n plato kan gaan stilstaan. Dit help soms om net vir 'n dag of twee weer "ontoelaatbare kos" te eet om jou liggaam te laat weet dat daar nie 'n hongersnood is nie! Dit kan ook help om jou oefening intensiteit of duur op te stoot. Kyk ook of jy nie dalk te min eet per dag nie - dan klou die liggaam aan elke gram vet vas!
Mens moet ook net dat jou dokter kyk of jy nie vog terughou ( hart of niersiektes) of oormatige kortisol afskeiding het nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement