advertisement
Question
Posted by: judy | 2011-05-09

gewigstoename

Is 52 jaar oud. Het 2jaar terug n historektomie ondergaan. Het 100kg geweeg. Na 2maande het gewig toegeneem na 120kg. Het n wondbreuk opgedoen. Is n maand terug geopereer en gewig het toegeneem tot 127kg. Is baie ongemaklik. Is dit normaal? Moet ek hormoonvervangingsterapie kry of wat stel u voor? Is besig om n gebalanseerde dieet te volg en stap elke dag. Raad asb ek is raadop!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Judy

Konsulteer jou dokter vir 'n volle hormoonprofiel. Dit sal lig werp op die kwessie of jy kwalifiseer vir hormoonvervangingsterapie. Vir doeltreffende gewigsverlies, moet jy ten minste vier keer per week hard oefen. Eet gereelde klein porsies en neem deel aan kardiovaskulere aktiwiteite wat jou hardklop verhoog. 'n Goeie idee sal wees om 'n dieetkundige te konsulteer en ook by 'n gym aan te sluit, soos byvoorbeeld Curves wat slegs vir vroue is. Sodoende sal jy persoonlike aandag geniet.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cat | 2011-05-09

Het jy al ''n skildklier toets laat doen? " n onderaktiewe skildklier kan ook die oorsaak wees van gewigstoename.

Reply to cat

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement