advertisement
Question
Posted by: Suzetta | 2003/09/08

Q.

Gewig verloor by my bobene en boude

Ek het 'n probleem met my bobene en boude. Ek het al aerobiese oefeninge en gegym. Maar dit help nie dit maak my bene groter as wat dit is. Ek is nou al moedeloos, partykeer voel ek net om 'n mes te vat en net te sny. As ek ook 'n broek gaan koop moet ek koop vir my bene dan is die broek te groot vir my middellyf. Dan moet ek die broek bo in werk vir my middellyf. En my vet is nie los nie. En ek soek 'n soort room ook wat jy in my bene en boude kan smeer. Help my asseblief.

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Suzetta
Ja, sulke vetopslagplekke skep probleme, Dit is gewoonlik geneties van oorsprong. As teiken-oefeninge nie vir jou help nie, dan wil ek graag aanraai dat jy 'n skoonheidsalon probeer wat 'body wrapping' aanbied. Skakel Lillian Terry International by (012) 361-2606 en vra oor die Cellulito Aromeopathic Complexes - dit werk glo baie goed.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Mandie | 2003/09/08

Hi Suzetta!!!

Ek het simpatie met jou!! Ek het dieselfde probleem!! Ek probeer nou maar net te weigh less en te gym op dieselfde tyd!! Hoop dit werk!! Sterkte as jy van iets wat sal werk , vertel my!!

Reply to Mandie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement