advertisement
Question
Posted by: Elaine | 2012/06/19

Gewig toename / By Niere

Hallo

Ek will net graag weet of oor aktiewe By Niere wat Kortisol afskei, die oorsaak kan wees tot my geweldige gewig toename?

Ek eet gesond en my 3 maaltye ''n dag, en doen ook matige oefeninge!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elaine
Ooraktiewe byniere en hoë vlakke van kortisol kan moontlik jou gewig (kg) beïnvloed in terme van waterretensie, maar indien jy skielik besonder baie gewig opgetel het, dan is dit gebiedend dat jy 'n Endokrinoloog (spesialis in hormoon en klier probleme), behoort te spreek. Vra jou huisdokter om jou na 'n Endokrinoloog te verwys.
Die spesialis sal kan raad gee of die ooraktiewe byniere wel verantwoordelik is vir toename in vet in die liggaam, of dat dit een van die ander hormoonsisteme soos die pankreas affekteer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/11

More, Wil net weet waar ek 'n Endokrinoloog kan vind naby Middelburg Mpumalanga? die naaste een asb.

Reply to Anonymous
Posted by: Toinette | 2012/09/22

Wil weet of mens gewig sal verloor as jy jou aandete uitsny en treadmill draf in die oggend vroeg. Is dit gesond?

Reply to Toinette
Posted by: DietDoc | 2012/06/20

Beste Elaine
Ooraktiewe byniere en hoë vlakke van kortisol kan moontlik jou gewig (kg) beïnvloed in terme van waterretensie, maar indien jy skielik besonder baie gewig opgetel het, dan is dit gebiedend dat jy 'n Endokrinoloog (spesialis in hormoon en klier probleme), behoort te spreek. Vra jou huisdokter om jou na 'n Endokrinoloog te verwys.
Die spesialis sal kan raad gee of die ooraktiewe byniere wel verantwoordelik is vir toename in vet in die liggaam, of dat dit een van die ander hormoonsisteme soos die pankreas affekteer.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement