advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/10/19

GEWIG STAAN STIL

HI. HOOP U KAN HELP. EK HET REEDS 10 KG VERLOOR, MAAR STAAN NOU DOODSTIL AL VIR N MAAND LANK MAAK NIE SAAK WAT EK MAAK NIE. EK HET N VET ROL OM MY MAAG WAARVAN EK GRAAG ONSLAE VAN WIL RAAK. WAT KAN EK DOEN NET OM MY LIGGAAM TE KRY OM WEER VERDER VET TE VERBRAND. EK OEFEN ELKE 2DE DAG, TRAP OEFEN FIETS VIR 1 UUR ( SOMS N UUR EN HALF ) TEEN N SPOED WAT SO 50CAL VERBRAND VIR ELKE 10MIN VOLGENS DIE FIETS SE MONITOR. DOEN OOK NA DIE TYD ANDER OEFENING SOOS SITUPS EN SO AAN. EET GESOND GEEN CHIPS, GASKOELDRANK EN LEKKERS. ENIGE RAAD OOR WAT EK KAN DOEN? KAN DAAR N MEDIESE REDE WEES HOEKOM EK NIE VERDER VERLOOR NIE? IS DAAR DALK N VITAMIEN AANVULLING OF IETS WAT SAL HELP? U HULP WORD WAARDEER. BAIE DANKIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Liana - Al wat ek verder kan voorstel is dat jy die maagspiere self oefen om van daai rolletjie ontslae te raak. Probeer ook om jou metabolisme te te verhoog deur 6 klein maaltye per dag i.p.v drie groter maaltye te eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/10/20

Hi Liana - Al wat ek verder kan voorstel is dat jy die maagspiere self oefen om van daai rolletjie ontslae te raak. Probeer ook om jou metabolisme te te verhoog deur 6 klein maaltye per dag i.p.v drie groter maaltye te eet.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement