advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/10/15

GEWIG STAAN STIL!!!!

HI DOC. HOOP U KAN HELP. EK HET REEDS 10 KG VERLOOR, MAAR STAAN NOU DOODSTIL AL VIR N MAAND LANK MAAK NIE SAAK WAT EK MAAK NIE. EK HET N VET ROL OM MY MAAG WAARVAN EK GRAAG ONSLAE VAN WIL RAAK. WAT KAN EK DOEN NET OM MY LIGGAAM TE KRY OM WEER VERDER VET TE VERBRAND. EK OEFEN ELKE 2DE DAG, TRAP OEFEN FIETS VIR 1 UUR ( SOMS N UUR EN HALF ) TEEN N SPOED WAT SO 50CAL VERBRAND VIR ELKE 10MIN VOLGENS DIE FIETS SE MONITOR. DOEN OOK NA DIE TYD ANDER OEFENING SOOS SITUPS EN SO AAN. EET GESOND GEEN CHIPS, GASKOELDRANK EN LEKKERS. ENIGE RAAD OOR WAT EK KAN DOEN? KAN DAAR N MEDIESE REDE WEES HOEKOM EK NIE VERDER VERLOOR NIE? IS DAAR DALK N VITAMIEN AANVULLING OF IETS WAT SAL HELP? U HULP WORD WAARDEER. BAIE DANKIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

vet om die maag kan 'n indikasie wees van "metabolic syndrome". Dit word gelink aan increase fasting glucose en insulin vlakke. 'n vasting bloedtoets sal dit kan optel. Ook chronic stress voorkom gewig verlies om die maag.

Jy kan chromium probeer wat help om die bloedsuiker te stimuleer.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement