advertisement
Question
Posted by: Vettie | 2009/02/09

Gewig staan stil?

Hi daar..
Ek moet erken ek is nie een vir oefen nie doen dit gewoonlik ' n paar dae en dan raak dit " boring" !
Ek loop wel baie want my huis is groot en ek maak self skoon..
Ek eet nie altyd ontbyt nie en net aand ete half 4..
Sommige mense se ek eet te min!
Ek is 38 jaar oud en vroulik..
Het nie probleme met my skildklier nie.
Wat kan ek doen wat maklik en vinnig is om te maak vir etes en wat kan ek gebruik om my gewigs verlies aan te help?
Wil graag minder weeg want ek voel ongesond en ongemaklik..
Wil ook graag beter oor myself voel..
Hoop iemand kan raad gee en my help..
Ek wil nie altyd ' n vettie wees nie..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leserin
Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') en sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (touspring, hardloop, swem, fietsry, roei, ens). Kies 'n soort oefening wat jy kan geniet sodat dit nie vervelig word nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement