advertisement
Question
Posted by: vicki | 2011/09/05

Gewig probleme

Hi
Ek tel vreeslik baie vinnig gewig op, ek het Pcos en ook n spastiese duk derm, wat my oneindig probleme gee. Ek het n gastric bypass oorweeg maar dit is nou verband in SA. Wat ander opsies is daar wat ek met my dr oor kan praat? Ek is tans op Alli en ook Cilplatrim maar dit werk net die eerste maand dan tel ek maar weer gewig op. Ek eet nie baie soet goed of stysel nie miskien 2 snye brood en rys dan in die aand.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Vicki
Ek is nie seker waar die inligting dat gastriese omlydings in SA verban is, ontstaan het nie? Soos ek verstaan, word dit gereeld gedoen. Kontak die "Bariatric Centres of Excellence" in verband met 'n gastriese omlyding. Jy kan Jana Derksen by die Inligtingsentrum vir die "Netcare Bariatric Centres of Excellence" by 0861-623-7489 skakel of haar kontak by: jana@pharmacallcc.com of haar bel by: 072-373-0155 of hul Webwerf besoek by www.netcare.co.za om hierdie opsie na te vors of te bespreek. Volgens Netcare se Webwerf is daar 5 van hierdie sentrums waar hulle hierdie operasies uitvoer (bv. die Pretoria Oos Hospitaal). Maak dus gerus kontak met hulle.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/09/05

Beste Vicki
Ek is nie seker waar die inligting dat gastriese omlydings in SA verban is, ontstaan het nie? Soos ek verstaan, word dit gereeld gedoen. Kontak die "Bariatric Centres of Excellence" in verband met 'n gastriese omlyding. Jy kan Jana Derksen by die Inligtingsentrum vir die "Netcare Bariatric Centres of Excellence" by 0861-623-7489 skakel of haar kontak by: jana@pharmacallcc.com of haar bel by: 072-373-0155 of hul Webwerf besoek by www.netcare.co.za om hierdie opsie na te vors of te bespreek. Volgens Netcare se Webwerf is daar 5 van hierdie sentrums waar hulle hierdie operasies uitvoer (bv. die Pretoria Oos Hospitaal). Maak dus gerus kontak met hulle.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement