advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2010/09/17

Gewig probleem (vraag 462)

Baie dankie vir die antwoord op my vraag (no 462).

Ek het gaan kyk na die verskeie eetplanne op die webwerf. Ek hou baie van die " Portion Plan" . Al probleem is dat dit vir my voel dat dit darem vreeslik baie is om in ''n dag te eet. Of altans, dis baie meer as wat ek huidiglik eet. Sal ek werklik nie gewig optel as ek die portion plan volg nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Best Gewig Probleem
In jou geval sal jy maar die gekose dieet moet uitprobeer en kyk hoe jy vorder. Dit is nie noodwendig om jou uit te honger om gewig te verloor nie. Onthou tog om ook elke dag oefening te doen.
Ek hou duim vas vir jou poging.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/09/17

Best Gewig Probleem
In jou geval sal jy maar die gekose dieet moet uitprobeer en kyk hoe jy vorder. Dit is nie noodwendig om jou uit te honger om gewig te verloor nie. Onthou tog om ook elke dag oefening te doen.
Ek hou duim vas vir jou poging.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement