advertisement
Question
Posted by: wendy | 2009-02-27

Gewig probleem

Hi, ek is 34 jaar oud en wil net weet wat alles kan veroorsaak dat ek nie gewig kan verloor nie. Ek het 4 jaar terug opgehou rook en sowat 10kg opgetel wat ek net nie afgeskud kry nie. Ek het meer as ' n jaar terug my dieë t so aangepas dat dit meestal uyit vrugte en groente bestaan. In die aande eet ek my vleis met groente of slaai. Ek het stysel ook redelik uit gesny, maar ek verloor nie gewig nie.
Ek het al die dokter gaan sien wat toetse gedoen het en net my cholestrol was verhoog.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

This is not a gynae question. Please post to CyberDoc.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement