advertisement
Question
Posted by: JACKIE | 2012/10/26

gewig optel

WIL GRAAG GEWIG OP TEL. IS 1.7 LANK EN EK DINK EK WEEG NOU 55KG. EN EK HET 3 KINDERS

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jackie
Jy is inderdaad Baie ondergewig met 'n BMI van 19.0 en dit sal wenslik wees as jy ten minste 8 kg sal kan optel om 63 kg te weeg. Dit sal jou 'n BMI van 22 gee, wat as ideaal vir volwasse vrouens beskou word. Lees gerus die artikels oor gewigstoename: kliek op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Weight gaining' om raad te kry oor die soort supplemente en oefening wat sal help. Firmas soos Nestle, onder andere, maak maaltydsupplemente. Bel die Nestle Verbruikersdienste by 0860 09 6789 en vra hulle oor "Nutritional Supplements" om jou energie-inname te verhoog. Basies behoort jy meer kos in te neem, of deur geleidelik jou kosinname by elke maaltyd te verhoog, of deur supplemente BENEWENS jou gewone maaltye in te neem (nie om maaltye te vervang nie!), of deur meer gesonde versnaperings tussen maaltye te eet. As jy 200 ml van 'n maaltyd supplement 3 x dag gebruik, behoort jy 1 kg per week op te tel. Ander lesers het terugvoer gegee dat hulle baie tevrede was met die gebruik van sulke hoë-energie supplemente.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/10/27

Beste Jackie
Jy is inderdaad Baie ondergewig met 'n BMI van 19.0 en dit sal wenslik wees as jy ten minste 8 kg sal kan optel om 63 kg te weeg. Dit sal jou 'n BMI van 22 gee, wat as ideaal vir volwasse vrouens beskou word. Lees gerus die artikels oor gewigstoename: kliek op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Weight gaining' om raad te kry oor die soort supplemente en oefening wat sal help. Firmas soos Nestle, onder andere, maak maaltydsupplemente. Bel die Nestle Verbruikersdienste by 0860 09 6789 en vra hulle oor "Nutritional Supplements" om jou energie-inname te verhoog. Basies behoort jy meer kos in te neem, of deur geleidelik jou kosinname by elke maaltyd te verhoog, of deur supplemente BENEWENS jou gewone maaltye in te neem (nie om maaltye te vervang nie!), of deur meer gesonde versnaperings tussen maaltye te eet. As jy 200 ml van 'n maaltyd supplement 3 x dag gebruik, behoort jy 1 kg per week op te tel. Ander lesers het terugvoer gegee dat hulle baie tevrede was met die gebruik van sulke hoë-energie supplemente.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.