advertisement
Question
Posted by: LEATITIA | 2010/03/29

Gewig optel

Pille vir gewig optel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leatitia
Afgesien van vitamienaanvullings wat miskien jou aptyt sal prikkel, is daar nie eintlik pille wat jou gewig sal laat toeneem nie. Ek het al baie artikels geskryf oor "How to gain weight'. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en "How to gain weight' om die artikels te lees. Die idee is om addisionele energie in te neem deur meer te eet en 'n maaltydaanvulling soos Ensure elke dag te gebruik - nie om maaltye te vervang nie, maar bykomstig tot jou maaltye.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/29

Beste Leatitia
Afgesien van vitamienaanvullings wat miskien jou aptyt sal prikkel, is daar nie eintlik pille wat jou gewig sal laat toeneem nie. Ek het al baie artikels geskryf oor "How to gain weight'. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en "How to gain weight' om die artikels te lees. Die idee is om addisionele energie in te neem deur meer te eet en 'n maaltydaanvulling soos Ensure elke dag te gebruik - nie om maaltye te vervang nie, maar bykomstig tot jou maaltye.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement