advertisement
Question
Posted by: VOEL OUD | 2011/10/19

GEWIG OM DIE MIDDELLYF

EK IS 45 EN HET GROOT BOLYF - GEWOONLIK SIEN JY DIE OU TANNIES MET DIE GROOT BOLYF EN DUN BEENTJIES - WEL EK LYK SO - MY BOLYF IS ONGEMAKLIK SO DAT EK NIE EENS VOOR MY MAN UITTREK NIE EK MOET STYWE BO KLERE DRA ANDERS WABBLE DIT - IS DAAR IETS WAT GEKAN DOEN OM MY SELFVERTROUE WEER TERUG TE KRY- WATTER TIPE KOS VEROORSAAK DIE POSTUUR

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Middellyf
Ek is nou nie seker of ek reg verstaan nie? Jy sê jy het gewig om die middellyf, en dit klink vir my asof jy ook 'n groot buuste het? Indien ek reg afgelei het, dan is daar die volgende oorwegings: 1) Is jy algeheel oorgewig? indien wel, dan sal dit help om gewig te verloor met 'n gebalanseerde, lae-vet verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss', 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van so 'n dieet) en oefening wat veral die gewig om die middellyf sal help verminder. 2) As jy van jou jong dae af 'n groot buuste gehad het, dan is dit 'n genetiese eienskap wat nie betekenisvol deur dieet of oefening sal verander nie. Dames met groot buuste, veral dié wat ongemak veroorsaak, kan hulp kry met 'n borsreduksie - dit is 'n operasie wat liefs deur 'n plastiese chirurgie uitgevoer moet word om die borste kleiner te maak. Indien dit die geval is, dan sal ek voorstel dat jy 'n plastiese chirurgie spreek en ook uitvind of hy/sy kan help met die middellyf (bv. liposuiging om die vet te verwyder).
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/10/19

Beste Middellyf
Ek is nou nie seker of ek reg verstaan nie? Jy sê jy het gewig om die middellyf, en dit klink vir my asof jy ook 'n groot buuste het? Indien ek reg afgelei het, dan is daar die volgende oorwegings: 1) Is jy algeheel oorgewig? indien wel, dan sal dit help om gewig te verloor met 'n gebalanseerde, lae-vet verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss', 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van so 'n dieet) en oefening wat veral die gewig om die middellyf sal help verminder. 2) As jy van jou jong dae af 'n groot buuste gehad het, dan is dit 'n genetiese eienskap wat nie betekenisvol deur dieet of oefening sal verander nie. Dames met groot buuste, veral dié wat ongemak veroorsaak, kan hulp kry met 'n borsreduksie - dit is 'n operasie wat liefs deur 'n plastiese chirurgie uitgevoer moet word om die borste kleiner te maak. Indien dit die geval is, dan sal ek voorstel dat jy 'n plastiese chirurgie spreek en ook uitvind of hy/sy kan help met die middellyf (bv. liposuiging om die vet te verwyder).
Sterkte vorentoe
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.