advertisement
Question
Posted by: nicolette | 2005/11/13

Q.

Gewig en onfiks

Ek wil net weet hoe vinnig kan ek gewig verloor en terselfder tyd fiks word?hoe werk mens jou hartklop uit, en hoeveel moet dit wees om gewig te verloor en fikser te word?Ek sowat 8kg oorgewig en voel soms veral in die middae kapoet!!!Dit kan netsowel my gewig wees maar die dokter se ek nie TE oorgewig nie, en my hart piekfyn waarskynlik net onfiks!!!Hoe gaan ek te werk gaan om als reg te kry, ek wil graag gesond wees en op die koop toe fikser en n kilo of twee minder,My ma verlede jaar oorlee as ge \volg van n hart toestand,en ek wil als in my vermoee doen dat as dit oorerflik sou wees dat ek ten minste gesond sal wees, het 3 kinders en wil graag heerlik met hul speel nie heeltyd uitasem nie!HELP!!!!

Expert's Reply

A.

Expert ImageArchive

Hi Nocolette
jy kan met veiligheid ongeveer 700g per week verloor as jy korrek eet en oefen. Stress, te min oefening en te min koolhidrate kan almal oorsake wees van hoekom jy "kapoet" voel om maar net 'n paar te noem. Kontak jou naaste Bio en hy/sy sal jou met graagte op die regte pad help
strekte
Pea

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Sharon | 2005/11/16

I have read the above message and it seems that no one is prepared 2 answer this lady at all?Is there still some one on this site that answers our questions?

Reply to Sharon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement