advertisement
Question
Posted by: Annon | 2011/04/14

GEWIG!

Middag,

Vandat ek Yasmin gelos het einde Januarie 2011 om weer swanger te raak het ek baie gewig opgetel veral rondom my maag en dit raak net erger by die dag. Ek probeer hard om reg te eet en om te oefen, ek stap selfs werk toe as die dag dit my toelaat, ek probeer om nie die heeldag voor my computer te sit nie, ek probeer heeltyd beweeg, het selfs my kantoor so geskuif dat ek vorseer word om op te staan om ''n file te gaan haal. Wat kan die oorsaak wees en kan ek miskien met ''n detox tee begin of iets anders wat dr sal voorstel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Vra jou dokter om jou bloed te toets vir 'n onderaktiewe skildklier of insulien weerstandigheid asook vir verhoogde prolaktien vlakke. Dis waarskynlik agv hormoon wanbalans
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annon | 2011/04/15

Baie dankie, nooit daar aan gedink nie. Geniet die naweek!

Reply to Annon
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/14

Hallo Anon
Vra jou dokter om jou bloed te toets vir 'n onderaktiewe skildklier of insulien weerstandigheid asook vir verhoogde prolaktien vlakke. Dis waarskynlik agv hormoon wanbalans
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement