advertisement
Question
Posted by: Ai | 2011-04-14

Gewig

Sjoe ek nog altyd maer volgens dr ens is ek onder gewig so 16kg vir my lengte ok ek tel gewig op nie hoe kan ek maak dat ek wel die wig optel ek eet nie juis vetterige kos nie soek iets wat gaan help maar nie duur is nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ai
Ek dink die maklikste en goedkoopste is om 'n dieetkundige te sien om vir jou 'n dieet uit te werk wat gewone kosse bevat, maar ook inpas met jou lewensstyl. Gewoonlik help dit om meer proteine te eet. Proteien aanvullings kan ook help maar is duur op die lang termyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-14

Hallo Ai
Ek dink die maklikste en goedkoopste is om 'n dieetkundige te sien om vir jou 'n dieet uit te werk wat gewone kosse bevat, maar ook inpas met jou lewensstyl. Gewoonlik help dit om meer proteine te eet. Proteien aanvullings kan ook help maar is duur op die lang termyn.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement