advertisement
Question
Posted by: Hestia | 2011/02/24

Gewig

Ek ondervind deesdae ''n probleem met my gewig. Ek sal skielik gewig optel sonder dat enige iets verander in terme van kos inname of oefening. en dan sal ek dit net so skielik verloor. Wat kan die oorsaak hiervan wees? Ek het skielik 2kg opgetel in ''n baie kort tyd. En my vel het baie lelik begin uitslaan. Ek is raadop. Ek wil ''n afspraak maak by my dokter om my na ''n neus spesialis toe verwys vir ''n ander probleem. Moet ek dit vir hom noem tydens my besoek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hestia
Ja noem dit asseblief. Dit kan dalk water retensie wees en nie "vet" nie. Dit kan veroorsaak word deur hormoon wisselinge, of nier of hart siektes. Vra hom om jou nier funksie en prolaktien, skildklier vlakke te toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/24

Hallo Hestia
Ja noem dit asseblief. Dit kan dalk water retensie wees en nie "vet" nie. Dit kan veroorsaak word deur hormoon wisselinge, of nier of hart siektes. Vra hom om jou nier funksie en prolaktien, skildklier vlakke te toets.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement