advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2011/01/18

GEWIG

HI DR, IS DAAR ENIGE MEDIESE REDES WAT MENS KAN VERHOED OM GEWIG TE VERLOOR EN WAT KAN MENS DOEN OM DIT REG TE STEL? EK DOEN ALLES MAAR KAN NET NIE VERLOOR NIE. IS OP GEEN MEDIKASIE EN IS NIE BEWUS VAN ENIGE IETS WAT FOUT IS NIE. HOEKOM WIL MY LIGGAAM NET NIE DIE VET ROLLETJIES LAAT GAAN NIE? EET GESOND, OEFEN ELKE DAG, MAAR VERLOOR NIE. TEL DAREM OOK NIE OP NIE. KAN MENS IETS DOEN OM JOU LIGGAAM N KICKSTART TE GEE? EK IS REGTIG AL RAADOP EN WIL NIE DIEET PILLE OF SO IETS GEBRUIK NIE. HET NET SO 5KG OM TE VERLOOR. DANKIE VIR U HULP...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liana
Mens moet kyk na jou insulien vlakke want jy kan dalk insulien weerstandig wees, of jou skildklier (kan dalk onderaktief wees)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/19

Hallo Liana
Mens moet kyk na jou insulien vlakke want jy kan dalk insulien weerstandig wees, of jou skildklier (kan dalk onderaktief wees)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement