advertisement
Question
Posted by: lize | 2009/11/09

gewig

Ek het n probleem. EK sukkel om gewig te verloor. Ek
drink minerva en dan n tipe dipressie pil. EK eet gesond en gym ook so 4 keer partykeer 6 keer per week. Wat kan dit wees. EK het redelik stress ek swot regte. Gee raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lize
Voorbehoedpille, sekere antidepressante en stress kan jou gewig laat optel! Praat met jou dokter en kyk of hulle jou tipe antidepressant kan verander. Hy moet sommer ook kyk of jou prolaktien en skildklier vlakke normaal is en of jy nie insulien weerstandig is nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/09

Hallo Lize
Voorbehoedpille, sekere antidepressante en stress kan jou gewig laat optel! Praat met jou dokter en kyk of hulle jou tipe antidepressant kan verander. Hy moet sommer ook kyk of jou prolaktien en skildklier vlakke normaal is en of jy nie insulien weerstandig is nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement