advertisement
Question
Posted by: Pynlik | 2011/08/24

Gevriesde Skouer

Jaar gelede skoueroperasie gehad. Spier was af wat geheg moes word. 3 Maande na operasie gevriesde skouerlik gekry. Drink nou al 8 maande pyn- en inflammatoriese medikasie, cortisoonpille en inspuitings ook al gehad, niks help nie, die pyn word net erger en erger. Hoop u kan help asb. Ek is 50.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gevriesde skouer kan uiters pynlik wees en kan maande duur om te herstel. Kontak jou ortopeet en bespreek moontlike chirugiese oplossings vir jou probleem. Manipulasie van die skouer onder algemene narkose kan die vergroeiings binne die skouergewrig breek en die toestand herstel. Jou dokter kan ook 'n artroskopie oorweeg om die vergroeiings binne die skouer te breek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mari | 2015/11/18

Ek het in Mei hierdie jaar manipulasie en artroskopie gehad vir gevriesde skouer maar hy is weer van voor af gevries. Ek doen getrou elke aand my oefeninge, was by fisio soos voorgeskryf. Niks wil werk nie en ek raak mal van pyn. Wat kan ek doen? Sal dit help om die skouer in n sling te hou of nie? Baie dankie

Reply to Mari

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement