advertisement
Question
Posted by: Amelia | 2009/11/25

Gevriesde kos

Goeie dag,
Ek wil net weet of ' n mens baie voedingswaarde verloor as jy kos vries. Ek vries vir my dogtertjie (19maande) soms kos wat ons in die aand eet sodat ek kos het om vir haar te gee. (bv hoender met groente stew, maalvleis met baked beans, mielies en green pepper)

Baie dankie vir die raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Amelia
Die vries van kos gaan effense verliese aan voedingstowwe veroorsaak omdat sekere voedingstowwe soos vit C wel afgebreek word deur blootstelling aan lug (suurstof) en hitte. Dit is dus belangrik om kosse so vinnig as moontlik af te koel (dompel houer in yswater en sit die kos onder in die vrieskas waar dit die koudste is) en om suurstof uit die verpakking te verwyder (bv. dit met 'n strooitjie uit te suig) en die kos dan nie te lank bevries te hou nie. Die kosse wat jy noem, bevat oor die algemeen nie hoë vlakke vit C nie (behalwe die groen soetrissies), en behoort dus hul voedingswaarde goed te behou.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009/11/26

Beste Amelia
Die vries van kos gaan effense verliese aan voedingstowwe veroorsaak omdat sekere voedingstowwe soos vit C wel afgebreek word deur blootstelling aan lug (suurstof) en hitte. Dit is dus belangrik om kosse so vinnig as moontlik af te koel (dompel houer in yswater en sit die kos onder in die vrieskas waar dit die koudste is) en om suurstof uit die verpakking te verwyder (bv. dit met 'n strooitjie uit te suig) en die kos dan nie te lank bevries te hou nie. Die kosse wat jy noem, bevat oor die algemeen nie hoë vlakke vit C nie (behalwe die groen soetrissies), en behoort dus hul voedingswaarde goed te behou.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement