advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2012/02/08

GEVRIESDE BUIK

Hi dok
Het so 1 jaar terug ''n volledige historektomie gehad. Daarna was my buik nog altyd seer, veral aan die regterkant. My buik is ook vergroot aan dié  kant. Soms voel dit of my groottoon aan die
regtervoet half gevoelloos is. My kliere onder my arms is ook soms gevoelig. Volgens ''n Dr. wat my Desember gesien het het
ek ''n gevriesde abdomen en moet maar met dit saamleef. Dink dokter ek moet gaan vir ''n 2de opinie? Kan u asb vir my raad gee. Ek is al MOEDELOOS!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie by 'n gastoenteroloog kry. Dit is moontlik dat daar vergroeiings na die histerektomie is wat deur middel van 'n laporoskoop reg gestel kan word. Die kliere onder jou arms is nie verwant met jou buik nie en ek stel voor dat jy 'n dokter vir 'n biopsie konsulteer, om sodoende die oorsaak hiervoor te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement