advertisement
Question
Posted by: MICHELLE | 2013/01/23

GEVOELLOSE VOETE EN HANDE

DOKTER

HELP ASB. EK ONDERVIND DIE LAASTE PAAR MAANDE ''N
GEVOELLOOSHEID IN MY VOETE EN HANDE - SOMS OOK ''N
DOWWE PYN IN MY ONDERBENE - MY VOETE VERAL DIE EEN
SWEL OOK GEREELD EN SOMS VOEL DIT OF EK SOGGENS OP
''N KUSSINGTJIE LOOP. EK HET 4 MAANDE GELEDE ''N LABAROTOMIE GEHAD VIR ''N ABDOMINALE SIST. DIT IS VERAL MY MIDDEL 2 VINGERS AAN ALBEI HANDE WAT DOOD VOEL - RAAD ASB BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek, bloedtoetse en plate van jou laerug en nek konsulteer. Daar is talle moontlike oorsake vir jou simptome en dit is moeilik om te bespiegel oor die werklike oorsaak. Jou simptome word gewoonlik geassosieer met senuwee irritasie, soos bevoorbeeld diskus patologie, met vernouiing van die senuwee opening. Dit is ongewoon dat al die ledemate in soortgelyke wyse geaffekteer word. Jou dokter sal ook moet ondersoek of jy 'n vitamien tekort of metaboliese toestand het, soos diabetes of 'n onderaktiewe skildklier.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: marthie janse van rensburg | 2013/02/14

my voete vorl dood en seer ek voel asof dit stukkend is, ek is tipe 2 diabeet

Reply to marthie janse van rensburg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement